Heeeehaaaa! Spotted the cubs!

Good morning everyone… We are over the moon this morning!!! At last we found the cubs of the leopard female we’ve been following the last 7 months. They are beautiful and about 6-7 weeks old! I’ve been searching for them since their birth, after i saw the mother with suckling marks around her teats. Cubs are usually born in a litter of 2–4 cubs. But mortality of cubs is estimated at 41–50% during the first year. Around three months of age, the young begin to follow the mother on hunts. Enjoy and see you tomorrow!

6 thoughts on “Heeeehaaaa! Spotted the cubs!

  1. Ag maar hulle is GORGEOUS! Ek is sommer saam met julle baie opgewonde (en ‘n bietjie jaloers)! Ek hoop julle gaan nog BAIE foto’s van hulle neem en met ons deel!

  2. Ag is hul nie te pragtig nie!! Hannes sterkte. Ek weet JY sal suksevol wees. Dis nou ‘n maand en ek verlang klaar na die KTP.

    Jaco

  3. Hallo Hannes, natuurlik beny ek jou, nie net omdat jy hierdie wonderlike geleentheid kon afneem nie, maar ook omdat jy daar in ons geliefde KTP kan wees! Ons het op hierdie dag verby jou gery, bietjie naby jou gestop, maar nie die vrymoedigheid gehad om vir jou te vra wat jy sien nie! Nou’s ek natuurlik lekker ‘upset’! Is hierdie twee dalk die ‘beroemde Maja’ se kleintjies? Sy het al verskeie tweelinge gehad! Ek het eendag in Junie, nou twee jaar gelede, n pragtige foto van Kruiper, een van haar 2de tweeling by die Samevloeiing watergat geneem! My foto is op Google Earth by die S/watergat! Ek is van mening dat dit dalk dieselfde luiperd welpie op jou profielfoto is! Die driehoekie bokant die linkeroog oog is dieselfde! Kalahari groete! Johan

    • Jis Johan, nee dis nie Maja nie, Maja is opgeskyf na Kwang area nadat sy en haar welpie moles veroorsaak het op “n Botswana plaas! Hartseer storie. Maja of Savanah soos party haar noem was eintlik heel onskuldig! Sy het ‘n steenbokkie daar gevang en is toe in ‘n hok gevang. Anyway dis ‘n ander maar baie meer anti-toeris luiperd! Sy is maar moeilik, en nie so toeris gewoond soos Savanah nie!
      Sy beweeg al meer in savanah se area en hoop sy raak rustiger so oor die volgende paar jaar! Groete

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *